Jaarboeke

Individuele psigoterapie 902


 
Modulekode PSP 902
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module fokus op gevorderde teoretiese leeswerk en besprekings van individuele benaderings in die veld van psigoterapie en die toepassing daarvan. Gevallestudies sal ook behandel word.
Modulekrediete 50.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 webgebaseerde periodes per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences